Van selfies tot interaktiewe huise tot fiksheidarmbande – ons wêreld het verander danksy baanbrekende tegnologie. Daar’s ’n hele nuwe generasie daarbuite wat nooit sal weet dat sekere grense ooit bestaan het nie.

Deur die innovering van Samsung-produkte is ons nou in staat om te #DoWhatYouCan’t.

Drie gelukkige lesers staan elk ’n kans om een van 5 Samsung Ambassadeur-ervarings te kies, en een van 3 Samsung-produkte.

Die ervarings is uniek en eie aan elke ambassadeur.

– Die Bobby-evrvaring

’n Eksklusiewe ervaring by een van Bobby van Jaarsveld se vertonings

– Die Jo-Ann-ervaring

’n Entrepreneurservaring met Jo-Ann Strauss

– Die Cameron-ervaring

’n Unieke ervaring met Cameron van der Burgh

– Die Reuben-ervaring

’n Smaakervaring by een van Reuben Riffel se restaurant

– Die Maps-ervaring

’n Styl- en besigheidskonsultasie met Maps Maponyane

 

Samsung-produkte om te wen:

– Samsung Galaxy S8 Smartphone
– Samsung 55″ QLED TV
– Samsung FlexZone French Door Refrigerator

Voltooi die inskrywingsvorm hier onder vir jou kans om te wen:

Kompetisiereëls, – bepalings en -voorwaardes:
Die kompetisie vind plaas van 9 Junie 2017 tot 7 Julie 2017, om middernag. Jy mag soveel keer as wat jy wil inskryf. Personeel van Media24 en die borg (Samsung Suid-Afrika), sowel as hul gesinne en agentskappe, mag nie inskryf nie. Jy moet minstens een vraag beantwoord om in aanmerking te kom vir die prys. Wenners sal gekies word deur ’n lukrake trekking. Wenners sal telefonies in kennis gestel word. Ons sal ’n wenner drie keer tydens kantoorure bel. As hy of sy nje bereik kan word met een van dié drie oproepe nie, sal ’n nuwe wenner getrek word. Media24 en die borg en hul agentskappe aanvaar geen verantwoordelikheid vir skade wat spruit uit deelname aan die kompetisie nie. Pryse is nie oordraagbaar nie en mag nie verruil word vir kontant of ’n ander prys nie. Met jou inskrywing aanvaar ons dat jy Media24 toestemming gee om jou soms te nader met promosies en ander bemarking. Indien jy inteken op Samsung promosiemateriaal gee jy toestemming om van tyd tot tyd promosiemateriaal van Samsung Suid-Afrika te ontvang. Dit is die wenner se verantwoordelikheid om op te daag vir die gekose ervaring. Media24 en die borg aanvaar geen verantwoordelikheid indien ’n wenner die ervaring misloop nie. Die prys sluit nie vervoer na die geleentheid toe in nie. Wenners mag slegs een van die vyf bogenoemde ervarings en een van die drie bogenoemde Samsung-produkte kies. Pryse is nie oordraagbaar nie en mag nie verruil word vir kontant nie. ’n Geldige TV-lisensie is nodig indien die Samsung-TV as prys gekies word. Jy mag die prys nie daarsonder in ontvangs neem nie.